Lukas 1:28 Die Boodskap (DB)

Toe Gabriël by Maria aankom, het hy haar gegroet en gesê: “Goeiedag. Ek het baie goeie nuus vir jou. Die Here het groot genade aan jou bewys. Hy is by jou!”

Lukas 1

Lukas 1:27-32