Lukas 1:19 Die Boodskap (DB)

Toe sê die engel vir hom: “Besef jy nie met wie jy te doen het nie? Kyk, ek is Gabriël. Ek staan voltyds in God se diens. Hy het my spesiaal na jou toe gestuur met hierdie goeie nuus.

Lukas 1

Lukas 1:17-24