Lukas 1:13 Die Boodskap (DB)

Maar die engel het hom gerusgestel: “Moenie bang wees nie, Sagaria. God het jou gebede verhoor. Jou vrou Elisabet gaan binnekort ’n seun hê. Noem hom Johannes.

Lukas 1

Lukas 1:9-20