Levitikus 8:34-36 Die Boodskap (DB)

34. Wat vandag gebeur het, is soos die Here gesê het julle aan Hom opgedra moet word.

35. Julle moet sewe dae lank dag en nag by die ingang bly en die opdrag van die Here uitvoer, anders sal julle doodgaan. Dit is soos die Here beveel het.”

36. Aäron en sy seuns het presies gedoen soos die Here hulle deur Moses beveel het.

Levitikus 8