Levitikus 6:11 Die Boodskap (DB)

Dan trek hy die spesiale klere uit en trek weer sy gewone klere aan. Hy vat die vet uit die kamp uit weg na die plek wat daarvoor eenkant gesit is buite die kamp.

Levitikus 6

Levitikus 6:2-13