Levitikus 27:21 Die Boodskap (DB)

In die hersteljaar sal die grond egter nie vrykom nie. Dit behoort heeltemal aan die Here soos die banoffers, wat uitsluitlik aan Hom toegewy is. Dit word deel van die Here se eiendom.

Levitikus 27

Levitikus 27:11-29