Levitikus 26:34 Die Boodskap (DB)

Al die jare wat die grond onbewerk gaan lê terwyl julle in die land van julle vyande bly, sal die land kan rus kry. Dit sal die sabbatsjare inhaal wat dit verloor het.

Levitikus 26

Levitikus 26:26-41