Levitikus 26:21 Die Boodskap (DB)

“As julle dan met My wil rusie maak en julle steeds onwillig bly om julle aan My te steur, sal Ek in lyn met julle oortreding nog sewe ander rampe oor julle loslaat.

Levitikus 26

Levitikus 26:20-26