Levitikus 25:5 Die Boodskap (DB)

Julle mag ook nie die graan wat vanself opkom, oes nie. Julle mag ook nie die druiwe van die ongesnoeide wingerdstokke afpluk nie. Dit moet vir die land ’n jaar van volkome rus wees.

Levitikus 25

Levitikus 25:3-8