Levitikus 25:46 Die Boodskap (DB)

Jy kan hulle in jou testament aan jou kinders bemaak as hulle eiendom. Hulle is lewenslank hulle slawe. Een Israeliet mag egter nie ’n ander Israeliet met geweld oorheers nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:37-52