Levitikus 25:28 Die Boodskap (DB)

As hy nie genoeg geld bymekaar kan kry nie, bly die grond in besit van die een wat dit gekoop het tot by die hersteljaar. In die hersteljaar mag die oorspronklike eienaar teruggaan na sy eiendom.

Levitikus 25

Levitikus 25:20-30