Levitikus 25:24 Die Boodskap (DB)

Wanneer en waar ook al julle in die land grond verkoop, moet daar altyd ooreengekom word dat die oorspronklike eienaar dit kan terugkoop.

Levitikus 25

Levitikus 25:14-32