Levitikus 25:16 Die Boodskap (DB)

Hoe meer jare oor is, hoe hoër is die koopprys. As daar minder jare oor is, is die verkoopprys soveel minder. Eintlik is dit nie grond wat jy koop en verkoop nie, maar die aantal oeste wat dit kan oplewer.

Levitikus 25

Levitikus 25:14-24