Levitikus 25:11 Die Boodskap (DB)

In hierdie hersteljaar mag julle niks saai nie. Julle mag ook nie die graan wat vanself opkom, afoes of die druiwe van die ongesnoeide wingerdstokke afpluk nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:9-21