Levitikus 24:23 Die Boodskap (DB)

Moses het toe uitspraak in die saak gelewer en die Israeliete het die man wat gevloek het, uit die kamp uitgevat en hom daar met klippe doodgegooi. Die Israeliete het presies net so gemaak soos die Here vir Moses beveel het.

Levitikus 24

Levitikus 24:19-23