Levitikus 24:14 Die Boodskap (DB)

“Vat die man wat gevloek het uit die kamp uit. Elkeen wat gehoor het wat hy gesê het, moet hulle hand op sy kop sit om te wys dat hy skuldig is. Daarna moet almal hom met klippe doodgooi.

Levitikus 24

Levitikus 24:4-17