Levitikus 24:11 Die Boodskap (DB)

Sy ma se naam was Selomit. Sy was Dibri se dogter. Hulle was uit die stam van Dan. Haar seun het gevloek en die Here se Naam gebruik asof dit sommer iets alledaags is. Die ander mense het hom toe na Moses gevat.

Levitikus 24

Levitikus 24:1-20