Levitikus 23:17 Die Boodskap (DB)

Van oral waar julle woon, moet julle brood bring om vir die Here te offer. Dit moet van drie kilogram meel gebak wees. Hierdie keer moet julle dit bak met suurdeeg in. Dit is ’n offer vir die Here van die eerste opbrengs van die oes.

Levitikus 23

Levitikus 23:12-21