Levitikus 22:9 Die Boodskap (DB)

Die dienaars moet doen soos die Here sê. Hulle moet nie die Here se opdragte belaglik maak nie. Hulle sal sterf as hulle die gewyde gawes ontwy. Ek is die Here wat hulle aan my diens toegewy het.”

Levitikus 22

Levitikus 22:6-14