Levitikus 22:14 Die Boodskap (DB)

As iemand van die offers geëet het sonder om te weet dat dit offervleis is, moet hy dit vir die dienaar by die tent vergoed en 120% van die waarde daarvan vir hom teruggee.

Levitikus 22

Levitikus 22:7-16