Levitikus 2:9 Die Boodskap (DB)

Hy sal daaruit die deel van die graan vat wat verbrand moet word, en dit op die altaar laat brand. Dit sal dan ’n vuuroffer wees waarvan die Here baie hou.

Levitikus 2

Levitikus 2:4-11