Levitikus 19:8 Die Boodskap (DB)

Iemand wat dit eet, doen boonop sonde, want hy gebruik die offer wat vir die Here gebring is vir homself. Daar is nie plek vir sulke mense in my volk nie.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-10