Levitikus 19:6 Die Boodskap (DB)

Eet die vleis van hierdie offer nog op dieselfde dag wat julle dit slag. Julle kan dit selfs nog op die dag daarna eet. As daar op die derde dag nog iets daarvan oor is, moet julle dit verbrand.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-15