Levitikus 19:22 Die Boodskap (DB)

Die dienaar by die tent sal die ram slag om vir hom vergifnis by die Here te kry vir die oortreding wat hy begaan het. Hy sal vergewe word vir wat hy aangevang het.

Levitikus 19

Levitikus 19:17-23