Levitikus 19:17 Die Boodskap (DB)

Moenie met ’n wrok in jou hart teen ’n ander rondloop nie. Praat die saak met hom uit sodat jy nie oor hom begin verkeerd doen nie.

Levitikus 19

Levitikus 19:9-19