Levitikus 19:12 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook nie my Naam gebruik en dan ’n vals belofte aflê nie. Julle maak dan die Naam van julle God belaglik. Ek is tog die Here.

Levitikus 19

Levitikus 19:4-17