Levitikus 18:3 Die Boodskap (DB)

mag julle nie maak soos die mense van Egipte by wie julle gebly het nie. Julle moet ook nie leef soos die mense van Kanaän waarnatoe Ek met julle op pad is nie. Julle mag nie hulle gewoontes aanleer nie.

Levitikus 18

Levitikus 18:1-11