Levitikus 18:24 Die Boodskap (DB)

“Julle moenie julleself met enige van hierdie dinge vuil maak nie. Dit is omdat hulle hierdie soort goed doen dat Ek niks te make wil hê met die nasies wat Ek voor julle uit die land uit wegjaag nie.

Levitikus 18

Levitikus 18:18-30