Levitikus 16:1 Die Boodskap (DB)

Twee van Aäron se seuns is dood omdat hulle nie op die regte manier vir die Here geoffer het nie. Die Here het daarom met Moses gepraat.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-4