Levitikus 15:8 Die Boodskap (DB)

Wanneer die man se spoeg miskien op iemand wat vir God reg is te lande kom, moet daardie persoon ook sy klere en homself gaan was. Hy sal vuil wees tot die aand.

Levitikus 15

Levitikus 15:1-9