Levitikus 15:25 Die Boodskap (DB)

“As ’n vrou ongereeld is en buite haar gewone tyd menstrueer, of dit hou tydens die normale tyd buitengewoon lank aan, is sy vir hierdie tyd ook uitgesluit.

Levitikus 15

Levitikus 15:19-33