Levitikus 15:21-22 Die Boodskap (DB)

Enigeen wat aan die bed raak waarop sy slaap of aan iets vat waarop sy gesit het, moet sy klere en homself gaan was. Hy mag self vir die res van daardie dag nie naby die Here kom nie.

Levitikus 15

Levitikus 15:18-25