Levitikus 15:19 Die Boodskap (DB)

“Wanneer ’n vrou menstrueer, mag sy vir sewe dae nie by die Here se tent kom nie. As iemand aan haar raak, mag hy ook nie by die Here se tent kom vir die res van die dag nie.

Levitikus 15

Levitikus 15:16-29