Levitikus 15:14 Die Boodskap (DB)

Op die agtste dag gaan hy na die Here toe. Hy gaan na die ingang van die tent waar hy die Here kan ontmoet. Hy vat twee tortelduiwe of gewone duiwe saam en gee dit vir die dienaar by die tent.

Levitikus 15

Levitikus 15:3-19