Levitikus 15:11 Die Boodskap (DB)

Elkeen aan wie hierdie man raak terwyl hy nog nie sy hande gewas het nie, sal ook vir die res van die dag onrein vir My wees. Daardie persoon moet sy klere gaan was en ook homself.

Levitikus 15

Levitikus 15:5-6-19