Levitikus 14:8 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat terugkom, moet dan sy klere gaan was, al sy hare afskeer en self ook bad. Hy is dan weer aanvaarbaar en hy kan terugkom in die kamp by sy mense. Hy moet egter eers nog vir die volgende sewe dae buite sy tent bly.

Levitikus 14

Levitikus 14:7-9