Levitikus 14:48 Die Boodskap (DB)

“As die Here se dienaar weer kom inspeksie doen nadat die huis opnuut uitgepleister is, en hy sien dat daar nie meer mufkolle is nie, moet hy die mense toelaat om terug te trek in die huis in.

Levitikus 14

Levitikus 14:43-55