Levitikus 13:7 Die Boodskap (DB)

As die uitslag egter weer begin versprei nadat die dienaar by die tent van die Here dit bekyk het en hom gesond verklaar het, moet hy teruggaan na die dienaar toe.

Levitikus 13

Levitikus 13:3-10