Levitikus 13:59 Die Boodskap (DB)

“Dit is dan die aanwysings vir muf op klere, in garing, of op materiaal van wol of linne en leerartikels om vas te stel of dit gedra kan word en of dit verbrand moet word.”

Levitikus 13

Levitikus 13:57-59