Levitikus 13:27 Die Boodskap (DB)

Wanneer hy dit op die sewende dag weer ondersoek en dit het beslis verder oor die vel versprei, moet hy die man wegstuur. Dit het kwaadaardig geword.

Levitikus 13

Levitikus 13:23-33