Levitikus 13:25 Die Boodskap (DB)

moet die dienaar dit ondersoek. As die hare in die roof ’n ander kleur gekry het en dit is dieper as die vel, het daar kwaad in die brandwond gekom. Die dienaar moet hom dan wegstuur. Hy het ’n kwaadaardige velsiekte.

Levitikus 13

Levitikus 13:22-31