Levitikus 13:23 Die Boodskap (DB)

As dit egter net so bly en die uitslag sprei nie verder nie, is dit die litteken wat die seer gelaat het. Hy moet die man na sy mense laat teruggaan.

Levitikus 13

Levitikus 13:14-28