Levitikus 13:2 Die Boodskap (DB)

“’n Man wat op sy vel ’n vlek, of ’n skurfte of ’n uitslag het wat in ’n kwaadaardige velsiekte kan oorgaan, moet na Aäron by die tent van die Here, of een van sy seuns wat daar werk, gebring word.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-10