Levitikus 13:17 Die Boodskap (DB)

Wanneer hy ondersoek word en die dienaar sien dat die seer wit geword het, moet hy weer toegelaat word onder die ander mense. Hy word weer in die gemeenskap toegelaat.

Levitikus 13

Levitikus 13:14-22