Levitikus 12:4 Die Boodskap (DB)

Daarna volg nog ’n verdere tyd van 33 dae. Totdat daardie tyd verby is, mag sy aan niks vat wat vir die Here eenkant gesit is nie. Sy mag ook nie na die tent toe gaan waar Ek aanbid word nie.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-8