Levitikus 1:7 Die Boodskap (DB)

Die dienaars uit Aäron se familie sorg dat daar ’n vuur op die altaar brand. Hulle hou dit aan die brand en pak elke keer weer hout op die vuur.

Levitikus 1

Levitikus 1:3-16