Klaagliedere 4:14 Die Boodskap (DB)

Hulle het soos blindes voetjie vir voetjie deur die strate geskuifel. Hulle klere was so vol bloed dat niemand eens aan hulle wou vat nie.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:12-18