Klaagliedere 2:21 Die Boodskap (DB)

Buite op die grond lê daar jonges en oues wat dood is. Die jonges is met die swaard doodgemaak. Die dag toe U kwaad geword het, het U hulle doodgemaak. U het hulle sonder genade soos diere geslag.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:15-22