Klaagliedere 2:18 Die Boodskap (DB)

Laat die mure van Sion by die Here gaan pleit. Laat daar dag en nag trane vloei soos ’n rivier. Moenie vir ’n oomblik ophou nie.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:17-21