Josua 9:17 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete is onmiddellik daar weg om te gaan ondersoek instel. Na drie dae het hulle by die stede van die Gibeoniete aangekom: Gibeon, Kefira, Beërot en Kirjat-Jearim.

Josua 9

Josua 9:14-26